Dr. Elizma van der Smit clinical psychologist                      

Therapy for Individuals, Families and Couples                                                                                                     

       The Time Has Come!!! It is time to be better!!

KIDS IN DIE KERK

 

  1. Deur Elizma van der Smit    B.A., B.A. Honns.,M.A. Klin. Psig. (PU vir CHO), M.Phill (PPL) (RAU)

  1. 1.        Frustrasies vir ouers

 

 

  1. 2.       Frustrasies vir kinders

 

 

  1. 3.       Ouderdomstoepaslike gedrag

 

Spesifieke gedrag (Benson Cheng in wordpress.com):

 

Verstandelike vermoe

Emosioneel

Sosiaal

2-3 jaar

-aandagspan 2-3 minute as hy dit geniet

-kort geheue

-Aksies en objekte is makliker om te verstaan as woorde

-Glo alles wat jy se.

 

-Vreeslik nuuskierig

-Vereis baie herhaling en ordelikheid

-Sal skop en byt en huil as hul gefrustreerd is.

-As jy hul reghelp reageer hul met woedeuitbarstings

-Boots ouers na

-Wil jou help en tevrede stel

- senustelsel sensitief vir oorstimulasie en verwarring

 

4-5 jaar

-Aandagspan is 5 – 10 minute

-Verstaan nog nie oorsaak en gevolg nie.

-Het ‘n groot verbeelding

 

-Ontwikkel ‘n begrip vir reg en verkeerd

-Is bewus van wat mense van hul dink en se en is bang dat mense vir hul sal lag

-hou daarvan om geprys te word

 

-Boots grootmense na

-Begin die konsep van regverdigheid verstaan

6-8 jaar

-Het ‘n aandagspan van 15-20 minute.

-Dink baie konkreet

 

-Blom met prys en aanvaarding

-Het nog nie baie selfbeheer oor hul emosies nie

-Ontwikkel selfvertroue in hul vermoens

 

-Dit is vir hul belangrik dat maaitjies hulle aanvaar.

-Hul wil altyd eerste en die beste wees.

-begin mededeelsaam wees.

-Beskermend teenoor jonger kinders

 

9-12 jaar

-Aandagspan van 30-45 minute

-Hul hou van uitdagings

-kan abstrakte konsepte verstaan

 

-Verstaan reels en die beginsels agter die reels

-Sensitief vir hul eie tekortkominge en mislukkings

-Kan hul foute analiseer en ander planne maak

 

- hul standpunte en waardes word soortgelyk aan die van betekenisvolle volwassenes in hul lewe

-In staan om ander bo hulself te stel

-Vergelyk homself met ander

 

 

  1. 4.       Do’s and dont’s

 

Volgens Rob Stout, self ‘n pa van vyf, kan mens die volgende ingedagte hou:

 

Ander aanbevelings sluit in:

 

Konklusie

Jou belangrikste wapen met kinders in die kerk is om jouself geduldig en rustig te hou.  Gaan met die wete dat jy in staat is om dit te doen en dat jy enigiets kan hanteer.  Jy is in beheer, nie die kinders nie!  Weet dat almal sukkel en onthou om hul ouderdomme in ag te neem.  Weet dat jy uitstekend doen in die omstandighede en met die bronne wat tot jou beskikking is!